SKRYF
Karin is 'n gepubliseerde skrywer en digter. Sy skryf hoofsaaklik in Afrikaans en sommige van haar liedjies is voorgeskrewe poësie in die Suid-Afrikaanse kurrikulums vir hoërskole. Haar kortverhale is in verskillende versamelbundels opgeneem.
Erotiese kortverhale in Afrikaans. Karin Hougaard se verhaal heet "Die Bibliiofiel"
Book of Afrikaans poetry by Karin Hougaard
25 Sonnets by Shakespeare, translated into Afrikaans by Anna Neethling-Pohl and read by Karin Hougaard.
Erotiese kortverhale in Afrikaans. Karin Hougaard se verhaal heet "Die Bibliiofiel"
KUNS
Tot op hede het Karin twee solo-uitstallings gehad en sy werk tans aan 'n derde. Haar medium is hoofsaaklik akriel en sy doen ook grafiese werk wat ook in haar boeke verskyn. Hier is 'n klein seleksie van haar kuns.